Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mimikus
mimikus [boodskap #130074] So, 01 Maart 2020 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Charlie Chaplin was 'n bekende mimikus.
Charlie Chaplin was 'n bekende mimikus.
mimikus
Afbreking: mi•mi•kus


Selfstandige naamwoord: mimikus
Meervoud: mimikusse, mimici

Betekenis:
• Iemand wat mimiek beoefen deur ander na te boots. 'n Toneelspeler wat net gebare en geen teks gebruik nie.

Gebruik:
• Die mimikus het die gehoor laat skaterlag.

Sinoniem:
• na-aper
• nabootser
• mimiekkunstenaar

Vertaling:
Engels: mimic
Nederlands: mimicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medepligtige
Volgende onderwerp: misantroop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:32:46 MGT 2024