Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medepligtige
medepligtige [boodskap #130073] So, 01 Maart 2020 06:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medepligtige
Afbreking: me•de•plig•ti•ge


Selfstandige naamwoord: medepligtige
Meervoud: medepligtiges

Betekenis:
• Iemand wat help om 'n misdaad te pleeg.

Gebruik:
• Hy is as 'n medepligtige aan die moord skuldig bevind.

Vertaling:
Engels: accomplice
Nederlands: medeplichtige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matador
Volgende onderwerp: mimikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:35:51 MGT 2024