ploegbaas [boodskap #130071] |
So, 01 Maart 2020 06:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ploegbaas
Afbreking: ploeg•baas
Selfstandige naamwoord: ploegbaas
Meervoud: ploegbase
Betekenis:
• Iemand wat toesig hou oor 'n span arbeiders/werkers. Die leier van 'n werkploeg.
Gebruik:
• Die resultaat stel die ploegbaas tevrede.
Sinoniem:
• mandoor
• opsigter
• voorman
Vertaling:
Engels: foreman, mandoor, supervisor, overseer
Nederlands: ploegbaas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|