leek [boodskap #130068] |
Sa, 29 Februarie 2020 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leek
Afbreking: leek
Selfstandige naamwoord: leek
Meervoud: leke
Betekenis:
• Iemand wat oningelig is oor 'n vak of saak.
Gebruik:
• Die taalgebruik is vernuftig, omdat die besonderhede op eenvoudige en glashelder wyse weergegee word sodat selfs die leek die uiteensetting sonder veel moeite kan volg.
Antoniem:
• deskundige
• kenner
Vertaling:
Engels: layman
Nederlands: leek
Nota:
• Die woord "leek" kom van die Griekse woord "laikos", wat "sonder vaardighede" beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|