Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsessionaris
konsessionaris [boodskap #130066] Sa, 29 Februarie 2020 17:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsessionaris
Afbreking: kon•ses•sio•na•ris


Selfstandige naamwoord: konsessionaris
Meervoud: konsessionarisse

Betekenis:
• Iemand wat 'n konsessie ('n spesiale vergunning of toegewing) aanvra en kry.

Gebruik:
• Die grootste vergrype was toe Kruger die konsessionaris Alois Nellmapius begenadig het nadat hy skuldig bevind is aan die verduistering van geld en tot 18 maande tronkstraf gevonnis is.

Sinoniem:
• konsessiehouer

Vertaling:
Engels: concession holder, concessionaire
Nederlands: concessionaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konkurrent
Volgende onderwerp: kwekeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:25:37 MGT 2024