hipnotiseur [boodskap #130055] |
Sa, 29 Februarie 2020 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hipnotiseur
Afbreking: hip•no•ti•seur
Selfstandige naamwoord: hipnotiseur
Meervoud: hipnotiseurs
Verkleinwoord: hipnotiseurtjie
Meervoud van verkleining: hipnotiseurtjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat hipnose op ander toepas.
Gebruik:
• Die gehipnotiseerde persoon is, in opdrag van die hipnotiseur, in staat tot optrede en reaksies wat hy normaalweg nie kan vermag nie.
Vertaling:
Engels: hypnotist
Nederlands: hypnotiseur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|