fatalis [boodskap #130039] |
Vr, 28 Februarie 2020 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fatalis
Afbreking: fa•ta•lis
Selfstandige naamwoord: fatalis
Meervoud: fataliste
Betekenis:
• 'n Persoon wat in die onvermydelike noodlot glo. Iemand wat oortuig is van die mens se magteloosheid en die noodlot gelate aanvaar.
Gebruik:
• Die fatalis het hom aan die genade oorgegee en laat nou maar Gods water oor Gods akker loop.
Vertaling:
Engels: fatalist
Nederlands: fatalist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|