hoogmoedig [boodskap #130030] |
Do, 27 Februarie 2020 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoogmoedig
Afbreking: hoog•moe•dig
Samestelling: hoog + moedig, hoogmoed + -ig
Byvoeglike naamwoord: hoogmoedig
Vergrotende trap: hoogmoediger
Oortreffende trap: hoogmoedigste
Attributief: hoogmoedige
Betekenis:
• Wat van hoogmoed getuig. Met 'n oordrewe hoë dunk van hom- of haarself.
Gebruik:
• Wie hoogmoedig is, sal verneder word, en wie nederig is, sal verhoog word. [Matteus 23:12]
Sinoniem:
• verwaand
Antoniem:
• nederig
Vertaling:
Engels: proud, haughty
Nederlands: hoogmoedig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|