Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matras
matras [boodskap #130029] Do, 27 Februarie 2020 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20584
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Matras wat op die grond lê.
'n Matras wat op die grond lê.
matras
Afbreking: ma•tras
Uitspraak: /maˈtras/


Selfstandige naamwoord: matras
Meervoud: matrasse
Verkleinwoord: matrassie
Meervoud van verkleining: matrassies

Betekenis:
• 'n Sagte bedsak (met vere, klapperhare, skuimrubber of 'n ander stof gevul) wat op 'n bed lê en die liggaam ondersteun.

Gebruik:
• Omdat hy so swaar was het hy sy matras vinnig deurgelê.

Hiponiem:
• opblaasmatras
• verematras
• watermatras

Afgelei:
• matrasbeskermer
• matrasgoed
• matrasoortreksel

Vertaling:
Engels: mattress
Nederlands: matras

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weemoed
Volgende onderwerp: hoogmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:40:59 MGT 2024