egoïs [boodskap #130019] |
Do, 27 Februarie 2020 05:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egoïs
Afbreking: e•go•ïs
Selfstandige naamwoord: egoïs
Meervoud: egoïste
Betekenis:
• 'n Selfsugtige, eiegeregtige persoon wat net aan sy of haar eie belange dink.
Gebruik:
• Hy is 'n veragtelike egoïs wat dink dat die wêreld net om homself draai.
Antoniem:
• altruïs
Verwant:
• egoïsme
• egoïsties
Vertaling:
Engels: egoist
Nederlands: egoïst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|