Betekenis:
• 'n Persoon wat insekte wetenskaplik bestudeer; hom met entomologie bemoei.
Gebruik:
• Die entomoloog verduidelik hoe insekte soos maaiers, kewers, wespe, miere en muskiete gebruik word in die stryd teen misdaad en selfs kan help om misdadigers vas te trek.