Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrotegnikus
elektrotegnikus [boodskap #130017] Wo, 26 Februarie 2020 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektrotegnikus
Afbreking: e•lek•tro•teg•ni•kus


Selfstandige naamwoord: elektrotegnikus
Meervoud: elektrotegnici

Betekenis:
• Iemand wat die toepassing van elektrisiteit in die praktyk beoefen.

Gebruik:
• Hy is 'n bekwame elektrotegnikus.

Vertaling:
Engels: electronic engineer
Nederlands: elektrotechnicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pittig
Volgende onderwerp: entomoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:36:46 MGT 2024