Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildekastaiing
wildekastaiing [boodskap #130015] Wo, 26 Februarie 2020 19:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wildekastaiing.
Die wildekastaiing.
wildekastaiing
Afbreking: wil•de•kas•tai•ing
Samestelling: wilde + kastaiing


Selfstandige naamwoord: wildekastaiing
Meervoud: wildekastaiings
Verkleinwoord: wildekastaiinkie
Meervoud van verkleining: wildekastaiinkies

Betekenis:
• 'n Boom (Calodendrum capense) met enkelvoudige blare wat meestal in woude groei.

Gebruik:
• Watse bosboom sal sy aanbeveel? Wildekastaiing. Vertel my van die boom. [Dalene Matthee, Toorbos, 2003, p194]

Vertaling:
Engels: Cape chestnut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soebat
Volgende onderwerp: pittig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:28:54 MGT 2024