Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drenkeling
drenkeling [boodskap #130011] Wo, 26 Februarie 2020 19:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drenkeling
Afbreking: dren•ke•ling


Selfstandige naamwoord: drenkeling
Meervoud: drenkelinge
Verkleinwoord: drenkelingetjie
Meervoud van verkleining: drenkelingetjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat besig is om te verdrink. Iemand wat in die water beland het en aan die verdrink is.

Gebruik:
• Die water was rof en die stroom sterk, maar dit het hom nie gekeer om in die rivier te duik en die drenkeling te red nie.

Spreekwoord:
• 'n Drenkeling gryp na 'n strooihalm. [In nood soek 'n mens hulp by enigiets.]

Vertaling:
Engels: drowning person
Nederlands: drenkeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dranksugtige
Volgende onderwerp: droster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:23:57 MGT 2024