diktator [boodskap #130006] |
Wo, 26 Februarie 2020 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diktator
Afbreking: dik•ta•tor
Selfstandige naamwoord: diktator
Meervoud: diktator
Verkleinwoord: diktatortjie
Meervoud van verkleining: diktatortjies
Betekenis:
• Die persoon aan die hoof van 'n totalitêre staat.
Gebruik:
• 'n Diktator het absolute mag en gebruik meestal geweld en vrees om homself en sy vriende in die magsposisie te hou.
Sinoniem:
• alleenheerser
Afgelei:
• diktatoriaal
• diktatories
• diktatorskap
• diktatuur
Vertaling:
Engels: dictator
Nederlands: dictator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|