Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekaan
dekaan [boodskap #130004] Wo, 26 Februarie 2020 18:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekaan
Afbreking: de•kaan


Selfstandige naamwoord: dekaan
Meervoud: dekane

Betekenis:
• Die hoof van 'n fakulteit aan 'n universiteit.

Gebruik:
• Dr. Saretha Brüssow is as die nuwe dekaan by Akademia aangestel.

Sinoniem:
• fakulteishoof

Afgelei:
• dekaanskap

Vertaling:
Engels: dean
Nederlands: decaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debutant
Volgende onderwerp: dermatoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:28:27 MGT 2024