Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debutant
debutant [boodskap #130003] Wo, 26 Februarie 2020 16:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
debutant
Afbreking: de•bu•tant


Selfstandige naamwoord: debutant
Meervoud: debutante

Betekenis:
• Iemand wat die eerste keer in die openbaar optree, speel of publiseer.

Gebruik:
• Die gehoor sal die debutante fyn uitkyk.

Sinoniem:
• beginner
• groentjie
• haas
• nuweling

Vertaling:
Engels: débutant
Nederlands: debutant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloubaard
Volgende onderwerp: dekaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:27:06 MGT 2024