bloubaard [boodskap #130002] |
Wo, 26 Februarie 2020 16:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloubaard
Afbreking: blou•baard
Samestelling: blou + baard
Selfstandige naamwoord: bloubaard
Meervoud: bloubaarde
Betekenis:
• 'n Wreedaard, veral teenoor vroue.
Gebruik:
• Hy is 'n regte bloubaard.
Vertaling:
Engels: bluebeard
Nederlands: blauwbaard
Nota:
• Afgelei van die gewelddadige Franse edelman, Bloubaard, wat volgens oorlewing etlike kere getroud is en telkens sy vrou om die lewe gebring het.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|