Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speedy en eiers
Speedy en eiers [boodskap #1420] Wo, 23 Julie 2003 20:12
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:
>
> Nie sover ek kan onthou nie. Ek het die naam by Katryn se buurman
> geleer.
>
>> En ken een van julle dalk hierdie weird hoenders wat sulke gekleurde
>> eiers lê? My buurman bring die goed nou die dag hier aan, en vertel
>> my dat dit van "easter hens" afkomstig is. Die werklike naam van
>> hierdie hoenders wat sulke gekleurde eiers lê is 'aracaunas'.
>
> Toe klink dit slim omdat ek ook nou weet wat hulle genoem word
>
> SG

Met ander woorde Suid-Afrika is geheel en al blou-eierloos? Sug.
Engeland seker ook. Jy is 'n ontwerper, kan jy nie iets aan die saak
doen nie?:-)Waarom moet ons met sulke vervelige hoenders sit?

Lorinda
Vorige onderwerp: Recce op KYKNet
Volgende onderwerp: Mandela se verjaarsdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 05:21:20 MGT 2024