bibliograaf [boodskap #129995] |
Wo, 26 Februarie 2020 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bibliograaf
Afbreking: bi•blio•graaf
Selfstandige naamwoord: bibliograaf
Meervoud: bibliograwe
Betekenis:
• Persoon wat bibliografieë opstel (en derhalwe 'n besondere kennis van boeke het).
Gebruik:
• Die benadering en beginsel waarvolgens die bibliograaf sy lys van publikasies saamgestel het, is nooit werklik bevraagteken nie.
Sinoniem:
• boekbeskrywer
Afgelei:
• bibliografie
• bibliografies
Vertaling:
Engels: bibliographer
Nederlands: bibliograaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|