askeet [boodskap #129990] |
Wo, 26 Februarie 2020 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
askeet
Afbreking: as•keet
Selfstandige naamwoord: askeet
Meervoud: askete
Betekenis:
• Iemand wat homself van wêreldse genot weerhou.
Gebruik:
• 'n Askeet is 'n persoon wat sober leef en hom aan godsdienstige praktyke en boetedoening wy.
Sinoniem:
• onthouer
• versaker
• wêreldversaker
• selfverloonnaar
Afgelei:
• askese
• asketiese
• asketisme
Vertaling:
Engels: abstainer
Nederlands: asceet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|