ertsdraer [boodskap #129987] |
Wo, 26 Februarie 2020 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ertsdraer
Afbreking: erts•dra•er
Samestelling: erts + draer
Selfstandige naamwoord: ertsdraer
Meervoud: ertsdraers
Betekenis:
• 'n Voer- of vaartuig wat erts vervoer.
• Die rots of ander materiaal waarin erts opgesluit is.
Gebruik:
• 'n Gelaaide ertsdraer in die myn het 'n totale massa van 8 ton.
• Die graniet wat daar voorkom is 'n potensiële ertsdraer.
Verwant:
• koekepan
Vertaling:
Engels: ore‐bearer
Nederlands: ertsdrager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|