Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wysneus
wysneus [boodskap #129986] Wo, 26 Februarie 2020 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wysneus
Afbreking: wys•neus
Samestelling: wys + neus


Selfstandige naamwoord: wysneus
Meervoud: wysneuse
Verkleinwoord: wysneusie
Meervoud van verkleining: wysneusies

Betekenis:
• Iemand wat hom verbeel dat hy alles weet. Persoon wat te slim is vir sy skoene.

Gebruik:
• Hou tog op, jy gedra jou nes 'n wysneus.

Sinoniem:
• beterweter
• weetal

Afgelei:
• wysneusig
• wysneusigheid

Vertaling:
Engels: now-it-all, wiseacre, pedant
Nederlands: wijsneus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smulpaap
Volgende onderwerp: ertsdraer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:34:26 MGT 2024