Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platjie
platjie [boodskap #129984] Wo, 26 Februarie 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
platjie
Afbreking: pla•tjie


Selfstandige naamwoord: platjie
Meervoud: platjies

Betekenis:
• 'n Ondeunde grapmaker. Iemand wat baie ondeund is en streke op ander uithaal.

Gebruik:
• Hy was 'n platjie, 'n deernisvolle mens, eerlik maar nooit venynig nie, en 'n uitmuntende akteur.

Sinoniem:
• terggees

Vertaling:
Engels: wag, imp, rogue, scamp
Nederlands: deugniet, duiveltje, rakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parvenu
Volgende onderwerp: smulpaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:33:26 MGT 2024