Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbiter
arbiter [boodskap #129975] Wo, 26 Februarie 2020 06:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbiter
Afbreking: ar•bi•ter


Selfstandige naamwoord: arbiter
Meervoud: arbiters

Betekenis:
• Iemand wat 'n geskil besleg. 'n Persoon wat buite die hof 'n geskil tussen persone besleg.

Gebruik:
• Die arbiter se beslissing is finaal en bindend.

Verwant:
• arbitrasie
• arbitrêr

Vertaling:
Engels: arbitrator
Nederlands: arbiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheelonthouer
Volgende onderwerp: bemoeial
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:29:32 MGT 2024