geheelonthouer [boodskap #129974] |
Wo, 26 Februarie 2020 06:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geheelonthouer
Afbreking: ge•heel•ont•hou•er
Samestelling: geheel + onthouer
Selfstandige naamwoord: geheelonthouer
Meervoud: geheelonthouers
Verkleinwoord: geheelonthouertjie
Meervoud van verkleining: geheelonthouertjies
Betekenis:
• Iemand wat geen sterk drank gebruik nie. Persoon wat hom geheel en al van alkohol onthou.
Gebruik:
• Hy het die invloed en gevolge van drankmisbruik op mense gesien, en 'n geheelonthouer geword.
Sinoniem:
• afskaffer
Vertaling:
Engels: teetotaller
Nederlands: geheelonthouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|