Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkwinkel
werkwinkel [boodskap #129970] Wo, 26 Februarie 2020 05:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkwinkel
Afbreking: werk•win•kel
Samestelling: werk + winkel


Selfstandige naamwoord: werkwinkel
Meervoud: werkwinkels
Verkleinwoord: werkwinkeltjie
Meervoud van verkleining: werkwinkeltjies

Betekenis:
• Die plek waar motors herstel of andersinds aan iets gewerskaf word.

Gebruik:
• Kom maak gerus 'n draai by ons werkwinkel vir enige herstelwerk aan jou kar, bakkie of motorfiets.

Wisselvorm:
• werkswinkel

Verwant:
• werkplaas

Vertaling:
Engels: workshop
Nederlands: werkwinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurtoring
Volgende onderwerp: aandeelhouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:35:24 MGT 2024