vliegtuigloods [boodskap #129968] |
Wo, 26 Februarie 2020 05:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vliegtuigloods
Afbreking: vlieg•tuig•loods
Samestelling: vliegtuig + loods
Selfstandige naamwoord: vliegtuigloods
Meervoud: vliegtuigloodse
Verkleinwoord: vliegtuigloodsie
Meervoud van verkleining: vliegtuigloodsies
Betekenis:
• Die plek waar vliegtuie gebêre word.
Gebruik:
• 'n Kar het deur die sinkmuur van die vliegtuigloods gebars het en bo-op die agterkant van 'n vliegtuig te ruste gekom.
Sinoniem:
• hangar
Vertaling:
Engels: aircraft shed, hanger
Nederlands: vliegtuigloods
Nota:
• Mense wat vliegtuie vlieg word vlieëniers genoem (nie vliegtuigloodse nie).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|