Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeteringskool
verbeteringskool [boodskap #129966] Wo, 26 Februarie 2020 04:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeteringskool
Afbreking: ver•be•te•ring•skool
Samestelling: verbetering + skool


Selfstandige naamwoord: verbeteringskool
Meervoud: verbeteringskole
Verkleinwoord: verbeteringskooltjie
Meervoud van verkleining: verbeteringskooltjies

Betekenis:
• Die plek waarheen kinderoortreders gestuur word.

Gebruik:
• Die diefstal hom agt houe met 'n rottang besorg en hy is na 'n verbeteringskool naby sy huis in Pretoria gestuur.

Vertaling:
Engels: reformatory, reform school
Nederlands: tuchtschool, verbeteringsgesticht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vendulokaal
Volgende onderwerp: veldhospitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:36:00 MGT 2024