vendulokaal [boodskap #129965] |
Wo, 26 Februarie 2020 04:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vendulokaal
Afbreking: ven•du•lo•kaal
Samestelling: vendu(sie) + lokaal
Selfstandige naamwoord: vendulokaal
Meervoud: vendulokale
Verkleinwoord: vendulokaaltjie
Meervoud van verkleining: vendulokaaltjies
Betekenis:
• Die plek waar vendusies gehou word.
Gebruik:
• Kragtens 'n uitspraak in die landdroshof en 'n lasbrief tot geregtelike verkoping sal die goedere in die vendulokaal van die baljukantoor van die hand gesit word.
Sinoniem:
• vendusielokaal
Vertaling:
Engels: auction room, auction‐mart
Nederlands: vendulokaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|