hulpvaardigheid [boodskap #129962] |
Di, 25 Februarie 2020 06:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulpvaardigheid
Afbreking: hulp•vaar•dig•heid
Selfstandige naamwoord: hulpvaardigheid
Meervoud: hulpvaardighede
Betekenis:
• Bereidheid om steun of hulp te verleen.
Gebruik:
• Gelukkig was die hulpvaardigheid van die omstanders groot en is die ou man vinnig opgehelp.
Sinoniem:
• behulpsaamheid
• dienswilligheid
Vertaling:
Engels: helpfulness
Nederlands: hulpvaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|