uitgewery [boodskap #129961] |
Di, 25 Februarie 2020 06:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgewery
Afbreking: uit•ge•we•ry
Selfstandige naamwoord: uitgewery
Meervoud: uitgewerye
Verkleinwoord: uitgewerytjie
Meervoud van verkleining: uitgewerytjies
Betekenis:
• Die plek waar manuskripte nagegaan en voorberei word vir die drukker.
Gebruik:
• Die droom is gebore om 'n nuwe uitgewery te begin wat boeke publiseer wat mense se lewens sal verryk.
Vertaling:
Engels: publisher, publishing house
Nederlands: uitgeverij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|