Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terrarium
terrarium [boodskap #129960] Di, 25 Februarie 2020 06:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Terrariums in 'n dieretuin.
Terrariums in 'n dieretuin.
terrarium
Afbreking: ter•ra•ri•um


Selfstandige naamwoord: terrarium
Meervoud: terrariums, terraria
Verkleinwoord: terrariumpie
Meervoud van verkleining: terrariumpies

Betekenis:
• 'n Glaskas waarin broeikasplante en insekte gehou word.

Gebruik:
• Hy hou 'n slang in 'n terrarium 'n sy slaapkamer aan.
• As skooltaak het sy 'n terrarium gebou om die waterkringloop (watersiklus) te demonstreer.

Vertaling:
Engels: terrarium
Nederlands: terrarium

Nota:
• 'n Terrarium is 'n akwarium sonder water (akwa), maar met 'n landgedeelte (terra).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telefoonsentrale
Volgende onderwerp: uitgewery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:27:42 MGT 2024