Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steeg
steeg [boodskap #129957] Di, 25 Februarie 2020 06:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20584
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Steeg.
'n Steeg.
steeg
Afbreking: steeg


Selfstandige naamwoord: steeg
Meervoud: stege, steë
Verkleinwoord: stegie
Meervoud van verkleining: stegies

Betekenis:
• 'n Nou straatjie.

Gebruik:
• Die steeg het helder gekleurde mure met wasgoed wat oorhoofs hang aan toue wat van venster tot venster gespan is.

Vertaling:
Engels: alley, lane
Nederlands: steeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gretig
Volgende onderwerp: stokery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:41:21 MGT 2024