gretig [boodskap #129956] |
Ma, 24 Februarie 2020 20:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gretig
Afbreking: gre•tig
Byvoeglike naamwoord: gretig
Vergrotende trap: gretiger
Oortreffende trap: gretigste
Attributief: gretige
Intensief: oorgretig
Betekenis:
• Met lus en ywer. Opgewonde oor iets wat gaan gebeur of wat mens wil doen.
Gebruik:
• Hy is nie altyd so gretig om te leer nie.
Sinoniem:
• begerig
Vertaling:
Engels: desirous, eager
Nederlands: gretig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|