skryfbehoeftes [boodskap #129946] |
Ma, 24 Februarie 2020 15:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20583 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skryfbehoeftes
Afbreking: skryf•be•hoef•tes
Samestelling: skryf + behoeftes
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: skryfbehoeftes
Betekenis:
• Gereedskap waarmee en waarop daar geskryf word, soos penne, potlode, uitveërs, skerpmakers, liniale, oefenboeke, ens.
Gebruik:
• 'n Tekort aan skryfbehoeftes verhoog kinders se stresvlakke en kan 'n negatiewe sosiale, emosionele en kognitiewe impak op leerders hê.
Sinoniem:
• skryfbenodighede
• skryfmateriaal
Verwant:
• skoolbehoeftes
Vertaling:
Engels: stationery
Nederlands: schrijfbehoeften, schrijfbenodigdheden, papierwaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|