Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deursigtig
deursigtig [boodskap #129944] Ma, 24 Februarie 2020 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deursigtig
Afbreking: deur•sig•tig


Byvoeglike naamwoord: deursigtig
Vergrotende trap: deursigtiger
Oortreffende trap: deursigtigste
Attributief: deursigtige
Partitief: deursigtigs

Betekenis:
• Dit waardeur 'n mens kan sien. Waardeur lig ongehinderd kan beweeg en nie die sig belemmer nie.
• Maklik om te verstaan; nie ingewikkeld nie.

Gebruik:
• Die glas is deursigtig.
• Haar plan was heeltemal te deursigtig.

Antoniem:
• ondeursigtig

Afgelei:
• deursigtigheid

Vertaling:
Engels: transparent
Nederlands: doorzichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: potensie
Volgende onderwerp: sakkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 08:34:36 MGT 2024