Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laboratorium
laboratorium [boodskap #129892] Do, 20 Februarie 2020 06:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laboratorium
Afbreking: la•bo•ra•to•ri•um


Selfstandige naamwoord: laboratorium
Meervoud: laboratoriums, laboratoria
Verkleinwoord: laboratoriumpie
Meervoud van verkleining: laboratoriumpies

Betekenis:
• Die plek waar eksperimente en navorsingswerk uitgevoer word.

Gebruik:
• Die skool se laboratorium is vir menige leerder 'n opwindende ervaring wat 'n wêreld van ontdekking vir hulle oopsluit.

Afgelei:
• laboratoriumbereiding
• laboratoriumfasiliteit
• laboratoriumtoets

Afkorting:
• lab.

Vertaling:
Engels: laboratory
Nederlands: laboratorium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwekery
Volgende onderwerp: lasaret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:29:45 MGT 2024