kunsmuseum [boodskap #129889] |
Wo, 19 Februarie 2020 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kunsmuseum
Afbreking: kuns•mu•seum
Samestelling: kuns + museum
Selfstandige naamwoord: kunsmuseum
Meervoud: kunsmuseums
Verkleinwoord: kunsmuseumpie
Meervoud van verkleining: kunsmuseumpies
Betekenis:
• Plek waar kunswerke (soos skilderye) uitgestal en besigtig kan word.
Gebruik:
• Die Pretoriase Kunsmuseum is 'n kunsmuseum in Arcadia, Pretoria in Suid-Afrika.
Vertaling:
Engels: art museum
Nederlands: kunstmuseum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|