konservatorium [boodskap #129885] |
Wo, 19 Februarie 2020 17:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konservatorium
Afbreking: kon•ser•va•to•rium
Selfstandige naamwoord: konservatorium
Meervoud: konservatoriums, konservatoria
Verkleinwoord: konservatoriumpie
Meervoud van verkleining: konservatoriumpies
Betekenis:
• Die plek waar musiekleerlinge opgelei word.
Gebruik:
• Hy het aan die konservatorium in Milaan gestudeer en hom later by 'n reisende operageselskap aangesluit.
Vertaling:
Engels: conservatory, academy of music
Nederlands: conservatorium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|