Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koelkamer
koelkamer [boodskap #129884] Wo, 19 Februarie 2020 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koelkamer
Afbreking: koel•ka•mer
Samestelling: koel + kamer


Selfstandige naamwoord: koelkamer
Meervoud: koelkamers
Verkleinwoord: koelkamertjie
Meervoud van verkleining: koelkamertjies

Betekenis:
• 'n Verkoelde vertrek waarin bederfbare goedere bewaar word. Kamer waarin die temperatuur laag gehou word.

Gebruik:
• 'n Goed geïsoleerde koelkamer wat volgens die vervaardiger se voorskrifte gepak word sodat lug tussen die produkte kan beweeg en wat net oopgemaak word wanneer dit regtig nodig is, kan die boer baie elektrisiteit bespaar en sommer ook sy produkte se lewe verleng.

Vertaling:
Engels: cold-storage, refrigerating chamber, cool‐chamber
Nederlands: koelkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klooster
Volgende onderwerp: konservatorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:33:20 MGT 2024