Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » barak
barak [boodskap #129879] Di, 18 Februarie 2020 20:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20586
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
barak
Afbreking: ba•rak


Selfstandige naamwoord: barak
Meervoud: barakke

Betekenis:
• Die plek waar soldate gehuisves word.

Gebruik:
• Die tweede vuurpyl het net buite die barak geland, tussen die tente.

Sinoniem:
• kasarm
• kaserne

Vertaling:
Engels: barrack
Nederlands: barrak, kazerne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assumeer
Volgende onderwerp: kermis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:23:51 MGT 2024