Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekenaap
tekenaap [boodskap #129876] Di, 18 Februarie 2020 19:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tekenaap waarmee 'n prentjie afgeteken word.
'n Tekenaap waarmee 'n prentjie afgeteken word.
tekenaap
Afbreking: te•ken•aap


Selfstandige naamwoord: tekenaap
Meervoud: tekenape

Betekenis:
• Gereedskap in die vorm van 'n parallelogram waarmee 'n figuur kleiner of groter oorgeteken word.

Gebruik:
• Gebruik jou pantograaf om die figuur proporsioneel te verklein.

Sinoniem:
• pantograaf

Vertaling:
Engels: pantograph
Nederlands: tekenaap, pantograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pantograaf
Volgende onderwerp: dakkap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:31:20 MGT 2024