kaserne [boodskap #129874] |
Di, 18 Februarie 2020 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaserne
Afbreking: ka•ser•ne
Selfstandige naamwoord: kaserne
Meervoud: kasernes
Verkleinwoord: kasernetjie
Meervoud van verkleining: kasernetjies
Betekenis:
• Die plek waar soldate gehuisves word.
Gebruik:
• Die tweede vuurpyl het net buite die kaserne geland, tussen die tente.
Sinoniem:
• barak
• kasarm
Vertaling:
Engels: barrack
Nederlands: kazerne, barrak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|