kajuit [boodskap #129871] |
Di, 18 Februarie 2020 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kajuit
Afbreking: ka•juit
Selfstandige naamwoord: kajuit
Meervoud: kajuite
Verkleinwoord: kajuitjie
Meervoud van verkleining: kajuitjies
Betekenis:
• Die plek waarin 'n mens op 'n skip slaap; skeepskamer.
• Die binnekant van 'n motor; bestuurskajuit.
Gebruik:
• Die matrose slaap in hangmatte in 'n gemeenskaplike kajuit.
• Die kar het 'n goed toegeruste kajuit.
Afgelei:
• kajuitbed
• kajuitgenote
• kajuitjonge
• kajuitkoors
• kajuitkoffer
• kajuitmuur
• kajuitraad
• kajuitruimte
• kajuitsbediende
• kajuitsjonge
• kajuitsmaat
• kajuitspassasier
• kajuitspoort
• kajuitsvenster
• kajuittrap
Vertaling:
Engels: cabin, ward-room
Nederlands: kajuit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|