Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaartjieskantoor
kaartjieskantoor [boodskap #129870] Di, 18 Februarie 2020 06:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaartjieskantoor
Afbreking: kaar•tjies•kan•toor
Samestelling: kaartjie + -s- + kantoor


Selfstandige naamwoord: kaartjieskantoor
Meervoud: kaartjieskantore
Verkleinwoord: kaartjieskantoortjie
Meervoud van verkleining: kaartjieskantoortjies

Betekenis:
• Die plek waar kaartjies vir 'n reis of 'n vertoning verkoop word.

Gebruik:
• Die bioskoop was baie gewildste en daar was altyd lang toue voor die kaartjieskantoor.

Sinoniem:
• besprekingskantoor

Vertaling:
Engels: booking-office, ticket‐office
Nederlands: boekingskantoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedruktheid
Volgende onderwerp: kajuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:35:35 MGT 2024