bedruktheid [boodskap #129869] |
Ma, 17 Februarie 2020 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedruktheid
Afbreking: be•drukt•heid
Selfstandige naamwoord: bedruktheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Om terneergedruk te voel; depressief wees.
Gebruik:
• Bedruktheid kom in so 'n toenemende mate voor dat dit as die sogenaamde "siekte van ons tyd" bestempel kan word.
Sinoniem:
• bedroefdheid
• depressie
• moedeloosheid
• neerslagtigheid
• swartgalligheid
• terneergedruktheid
Vertaling:
Engels: depression, sadness, sorrow
Nederlands: bedruktheid , bedroefdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|