Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » netelig
netelig [boodskap #129868] Ma, 17 Februarie 2020 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
netelig
Afbreking: ne•te•lig


Byvoeglike naamwoord: netelig
Vergrotende trap: neteliger
Oortreffende trap: neteligste
Attributief: netelige

Betekenis:
• Wat problematies is; lastig; moeilik.

Gebruik:
• Die kroonprins se wangedrag bly 'n netelige kwessie in die land se buitelandse verhoudinge.

Afgelei:
• neteligheid

Vertaling:
Engels: tricky, thorny, knotty
Nederlands: netelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaai
Volgende onderwerp: bedruktheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:33:52 MGT 2024