oorkoepelend [boodskap #129865] |
Ma, 17 Februarie 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorkoepelend
Afbreking: oor•koe•pe•lend
Samestelling: oor + koepel + -end
Byvoeglike naamwoord: oorkoepelend
Attributief: oorkoepelende
Betekenis:
• In 'n breër sin; as 'n geheel van gelyksoortige dinge.
Gebruik:
• Die oorkoepelende tema is die vraag na die aard en betekenis van lewe en dood en dat die verganklikheid en beperktheid van die menslike bestaan oorstyg kan word deur 'n proses van verinnerliking.
Vertaling:
Engels: overarching, overall
Nederlands: overkoepelend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|