crèche [boodskap #129844] |
So, 16 Februarie 2020 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
crèche
Afbreking: crè•che
Selfstandige naamwoord: crèche
Meervoud: crèche'e, crèches
Verkleinwoord: crèche'ie
Meervoud van verkleining: crèche'ies
Betekenis:
• Die plek waar klein kindertjies geleer en opgepas word.
Gebruik:
• Sy laai haar kroos elke dag voor werk by die crèche af.
Sinoniem:
• dagsorg
• kleuterskool
Vertaling:
Engels: crèche, day-care centre
Nederlands: crèche, kribbe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|